Etienne Van Tonder Bonsmaras
8 Klipspringer Straat
Modimolle (Nylstroom)
0510
Tel: 014 717 3503

jandre@evtbonsmaras.co.za

Aanteel Veiling
17 Mei 2025

Vleis Sentraal - Bela Bela Limpopo.

Kom besoek gerus Vleis Sentraal veilings krale in Bela Bela (Warmbad).
Ongeveer 400 vroulike diere, insluitende dragtige koeie en verse, koeie en verse met kallers asook 3-in-1 aanbiedings
Ongeveer 14 kommersiele aanteel bulle
Sien julle daar!!

Kontak Ons

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.